-
Notifications
You must be signed in to change notification settings - Fork 0
Description
Van Willem van TRE:
Ons het ons master bill in plek en het al baie beplanning reg in nuwe optimate. Ons wil nou n hele projek doen in optimate om finaal al die fasette te toets van begin tot einde. Daar is egter nou een error/glitch wat ons stop om die hele proses te toets van begin tot einde. As jy vir ons kan help regtrek dan kan ek die finale lys van veranderinge opstel asook extras om te prys.
Hier is die error/glitch:
· Ons skep nou ‘n nuwe projek om deur sy fasette te neem. Sodra ek die Master Bill Copy en Paste in die nuwe projek (Include: Quantities & Rates – see picture 1) dan gee dit die error “Problem Posting Data”(see picture 2).
· As jy dit anders probeer en die Recourses direk copy uit die Master Bill om dit te select (see picture 3)en dan copy (copy records) en paste in die nuwe projek se leë Recourse lys dan verloor dit die hele struktuur van die oorspronklike Master Bill Recourse lys (compare picture 3 and 4)